Tsumeb lok kampioene soos Nande
Gholf
’n Vol veld van 76 spelers het vir die naweek se Bank Windhoek Tsumeb Ope ingeskryf, wat Saterdag en Sondag beslis word.
Op die Namibiese Amateur Gholfunie se nuutste merietelys het inderdaad ses van die topsewe spelers hul deelname bevestig.
Twee van die grootste name is Stephanus Bonifatius (tans nr. 1 op die merietelys) en Likius Nande, wat vanjaar reeds die FNB Namibiese Ope vir die vyfde keer in sy loopbaan (en derde keer op ’n streep) gewen het.
Een van die hoogs belowende juniors wat gaan speel, is Kyle Johnson van Walvisbaai.
Die eerste vyf afslaangroepe vir môre (huidige posisie op die Namibiese merietelys tussen hakies):
08:30 Brendan Britten (Windhoek), Likius Nande (Windhoek, 3de), Kyle Johnson (Walvisbaai, 7de), Edwin Kutara (Grootfontein, 5de).
08:40 Fritz Coetzee (Rössmund, 20ste), Neil Theron (Windhoek, 10de), Conwell de Koe (Oranjemund), McPaul Ndeilenga (Grootfontein, 4de).
08:50 Kevin Wentzel (Walvisbaai, 9de), Jackson Kawaya (Tsumeb, 11de), Stefanus Bonifatius (Windhoek, 1ste), Christiaan Durant (Windhoek, 16de).
09:00 Walter Heibeb (Tsumeb, 2de), Nelson Johannes (Oshakati, 44ste), Grant Mather (Walvisbaai, 35ste), Pieter Fox (Walvisbaai, 74ste).
09:10 Wensley Haseb (Tsumeb, 14de), Xavier Schreuder (Tsumeb), Pieter Harmse (Tsumeb, 32ste), Douw van Wyk (Rössmund, 18de).

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie