IMG_7453
IMG_7453

Volg net die strepe

Die agtste en laaste byeenkoms in die Hollard Gravel & Dirt-bergfietsreeks is Saterdag by Little Las Vegas, naby Heja Lodge oos van Windhoek aangebied. Die deelname van die Olimpiese ryer Alex Miller en die ewe gedugte Drikus Coetzee het die vlak van kompetisie veral in die mansresies verhoog. Tydens die resies is verskeie wildsoorte insluitend springbokke op die roete teëgekom, asook hierdie sebra wat glo ’n paar kilometer saam met hierdie groepie ryers gedraf het. ’n Verslag verskyn binne in Sport Wrap. Foto Andrew Poolman

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!