busse
busse

Bustariewe in Windhoek verhoog

Henriette Lamprecht
Tariewe vir munisipale busse in Windhoek verhoog 1 Augustus. Die Smart Card-fooi styg met 'n dollar van N$7,50 tot N$8,50 per rit. Die kontanttarief styg ook met 'n dollar van N$8,50 tot N$9,50 per rit. Volgens die munisipaliteit moet passasiers 'n kwitansie van die busbestuurder in ruil vir hul betaling kry. Enige passasier sonder 'n kwitansie sal as 'n onwettige passasier beskou word en sal deur inspekteurs of beamptes van Stadpolisie gevra word om die bus te verlaat of dan die nodige tarief te betaal. Sou 'n bestuurder weier om 'n kwitansie uit te reik, kan 'n passasier dit by businspekteurs of dan beamptes van die stadpolisie aanmeld.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!