No Image Caption

Vlugte van Eros na Lüderitz nou elke weeksdag

FlyNamibia sal voortaan van Maandae tot Vrydae vlugte vanaf Eros-lughawe in die hoofstad na Lüderitz bied. Hierdie onderneming word in samewerking met TotalEnergies EP daargestel. Die eerste vlug vir hierdie roete sal op Maandag, 3 Julie plaasvind. "Ons span is toegewyd tot die lewering van uitsonderlike diens en om 'n gemaklike en onvergeetlike reis vir alle resigers te verseker," het die bestuurende direkteur van FlyNamibia, Andre Compion, gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!