Facebook
Facebook

Facebook vir 27 Januarie 2025

Mandy Rittmann
“Unam ‘anvaar nie graad 11-leerlinge’:”

Dit maak absoluut sin, en dit was nog al die jare die beleid, wie het dit verander, en wat was die beweeg rede daar agter, geen een van die onderwys ministerie, kom nou na vore, om duidelikheid rondom hierdie uiters belagrike kwessie te verskaf nie. Is daar dan nie bevoegde persone in die ministerie, wat hierdie aangeleentheid kan beredder nie, dit is aan die einde van die dag, ons kinders, en klein kinders se toekoms, wat op gebogger word. - James Bonding

Op grond waarvan verlaag die regering ons kinders se kanse om matriek te skryf? Nou moet ouers duisende namibiese dollar spandeer voor hul kinders ‘n geldige matrieksertifikaat kan hê! Belaglikheid! - Michelle Grunderling

Hoekom is matriek afgeskaf. Dis waar die probleem begin. - Jane Tareni



“Plaaslike kontrakteurs voltooi glo nie projekte:”

Fondse is gemors op nuwe motors en vakansies of NamWater het nie die kontrakteurs reg betaal nie. Julle weet presies eie of wat die rede is, so sorteer dit uit. Seker bang vir sekere groot name wat op die lappe gaan kom. - David Muller

Miljoen rand se karre eers gekoop. Die ou wat die tender approved het ook sy miljoen gegee. So wat verwag julle.- Hennie Mouton

Kommentaar

Republikein 2025-03-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer