Hatuikulipi kwytgeskeld in omkoperysaak
Medebeskuldigde skuldig bevind
Dié saak hou verband met die beweerde poging om 'n beampte van die ACC om te koop om bewyse terug te kry waarop tydens die Fishrot-ondersoek beslag gelê is.
Die Fishrot-beskuldigde James Hatuikulipi, is onskuldig bevind in ’n ander saak.Hatuikulipi is in die landdroshof in Windhoek vrygespreek op klagte van omkopery en poging tot dwa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie