Kollig-kalendar

Iréne-Mari van der Walt
Vrydag, 2 Februarie

• 15:00 - Valentyns-Aandmark by Droombos aan die buitewyke van Windhoek tot 21:00.

Toegang is N$20 vir persone 13 jaar een ouer; N$10 vir kinders en gratis vir kinders onder vyf.

• 19:00 - Kiepies Danskroeg vier hul eerste verjaarsdag met Just Jack. Die makietie gaan Saterdagaand aan met Frühschoppen met Kaufeee vanaf middag en JYED vanaf 16:00. Toegang kos N$50.

• 19:00 - Hierdie maand se Night Under the Stars by die Goethe Instituut in Windhoek spog met Najah. Kaartjies kos N$50.

Saterdag, 3 Februarie.

• 08:00 - Boeremark by die Windhoek Skougronde tot 13:00. Toegang is N$45 vir volwassenes en is gratis vir kinders en pensioenarisse.

• 10:00 - Die Indie Musiekfees by Rare Smokey Mare in Windhoek spog met die room van plaaslike musiek. Kaartjies kos N$200 vooraf en kan via webtickets.com.na bespreek word of kan teen N$300 by die ingang gekoop word.

Maandag, 5 Februarie

• The Project Room bied ’n kunsskryf-werkwinkel in samewerking met die ARAK Collection tot die 9de. Meer inligting is by [email protected] beskikbaar.

Kommentaar

Republikein 2024-11-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 35° Rundu: 19° | 35° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 23° | 35° Ruacana: 22° | 35° Tsumeb: 22° | 34° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 20° | 33° Gobabis: 21° | 33° Henties Bay: 16° | 24° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 15° | 23° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 21° | 37° Keetmanshoop: 21° | 38° Aranos: 22° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 39° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 35° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 17° | 29° Maseru: 16° | 31° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 21° | 33° Maputo: 21° | 32° Windhoek: 20° | 33° Cape Town: 16° | 25° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 16° | 31° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 20° | 32° Harare: 18° | 28° #REF! #REF!