Kusdorpe in liggies getooi
Die dorpe aan die kus is vanjaar opnuut met talle Kersliggies verhelder wat sorg vir ’n vrolike en feestelike atmosfeer. Buiten vir die munisipaliteite se liggies teen lamppale wat die strate helder laat skitter, het talle inwoners en vakansiegangers ook hul huise versier. Geseënde Kersfees!
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie