Sun NEWS
Sun NEWS

KYK VIDEO: Amushelelo in hoërhof oor borg

#NMHcourtNews
Iréne-Mari van der Walt
Na sy verskyning in die Windhoek hoërhof vandag, het aktivis Michael Amushelelo sy inhegtenisname in verband met 'n protesmars op Onafhanklikheidsdag vergelyk met die begin van die apartheidregime. "Dit het begin met een verstommende stem...", het hy gesê. Amushelelo het in die Hoë Hof verskyn vir 'n appèlaansoek wat hy teen die besluit van die Landdroshof gebring het om hom borg te weier. Parlementslid Inna Hengari en aktivis Dimbulukeni Nauyoma, wat saam met Amushelelo in hegtenis geneem is en saam met hom in die landdroshof verskyn het, is albei op borg vrygelaat.

VIDEO:

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!