Mielie-oes van slegs 20 000 ton geskat (AGRI MONITOR)
Reën kom te laat
Ondanks die swak opbrengs wat in die Mieliedriehoek voorspel word, word verwag dat mieliemeel vir die Namibiese verbruiker nie veel duurder gaan raak nie.
Weens die swak en sporadiese reënval in die Mieliedriehoek, is vooruitskattings vir vanjaar se mielie-oes 70 000 ton minder as twee jaar gelede.Dawie Kok, ‘n bestuurslid van die
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie