Namibiese jaglui byeen in Salzburg

Francoise Steynberg
Verteenwoordigers van Namibiese jagmaatskappye en -plase, asook lede van die Namibiese Professionele Jagtersvereni­ging (Napha), het verlede week die Hohe Jagd & Fischerei- skou in Salzburg, Oostenryk, bygewoon. Die politieke se­kretaris van die Namibiese ambassade in Oostenryk, Lukas Shekwaa­nyena, en die Namibiese erekonsul, Ingrid Weinberger, het ook die skou bygewoon om Namibiërs te ondersteun. Mariaan Kok van Napha en Corinne van Wyk het die foto’s geneem.

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer