Die Nasionale Galery is besig om die uitstalruimte reg te kry vir die uitstalling wat môre open. Foto facebook
Die Nasionale Galery is besig om die uitstalruimte reg te kry vir die uitstalling wat môre open. Foto facebook

Nuwe uitstalling, 'Indifference', by NAGN

#NMHarts
Yandi Du Plessis
Die Nasionale Kunsgalery (NAGN) se nuwe uitstalling, Indifference, open môre (13 Julie) om 18:00. Die woord "indifference" kan talle interpretasies hê. Die doel van dié uitstalling is om hierdie terminologie vanuit 'n paar verskillende perspektiewe te probeer verstaan.

Indifference is 'n verwerking van die uitstalling Good Neigbours - 'n gesamentlike projek tussen die NAGN en die Nirox-kunsstigting in Suid-Afrika - en bring die werk van vyf verskillende kunstenaars bymekaar, naamlik Saima Iita, Ismael Shivute, Fillipus Sheehama, Kambezunda Ngavee en Nicola Brandt.

Die uitstalling plaas werke op die voorgrond wat die aard van onverskilligheid/ongeërgdheid/apatie bevraagteken, en word verder verryk deur die galery se versameling van die kunstenaars se werk.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!