Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: Baker's Bay-uitstalling open môre

Yandi Du Plessis
Die Baker's Bay-slypskool vir kunstenaars wat op 7 September in die Tsau //Khaeb (Sperrgebiet) Nasionale Park afgeskop het, loop op 24 September tot ’n einde.

Môre (Saterdag) open die Baker's Bay Artists' Retreat-uitstalling om 18:00 by Beronnies in Oranjemund.

Die kunstenaars het onvermoeid gewerk die afgelope paar weke en kan nie wag om hul werk te deel nie. Vanjaar se kursus het op die tema van kreatiewe rehabilitasie gefokus.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!