Pas In: BoN kondig 'n reuse repo-rentekoersverhoging aan
#BoNRepRate #MarketWatchOnline #NMHNews
Die Bank van Namibië (BoN) het 'n 50 basispunte verhoging in die repo-rentekoers aangekondig van 7.25% tot 7.75%. Dit beteken dat die primêre uitleenkoerse vir plaaslike kommersiële banke sal styg van 11% tot 11.50%.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie