PAS IN: Ekonomiese groei vertraag
#MarketWatchOnline #NMHNews #NamEconomyNMH
Die Namibiese ekonomie het in werklike terme 'n groei van 5% aangeteken gedurende die eerste kwartaal van 2023, 'n stadige groei in vergelyking met die 7.3% wat aangeteken is in die ooreenstemmende kwartaal van 2022, volgens die Namibiese Statistiekagentskap.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie