• Tuisblad
  • Afrika
  • PAS IN: Filmmakers kan inskryf vir NFC se rolprentweek
Photo Facebook
Photo Facebook

PAS IN: Filmmakers kan inskryf vir NFC se rolprentweek

#FNCmovieweek
Yandi Du Plessis
Namibiese filmmakers word uitgenooi om hulle werk in te skryf vir die Namibië Filmkommissie (NFC) se rolprentweek wat vanaf 25 tot 29 September vanjaar plaasvind.

Kortfilms, dokumentêre films en vollengte speelprente sal tydens dié vierdaagse rolprentfees op die grootskerm vertoon word. Deel ’n skakel na jou film met die NFC by [email protected] vir ’n kans om jou werk op die skerm te sien.

Die sperdatum vir inskrywings is 11 September.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!