PAS IN: 'Hereroland' nog vanaand, môre by NTN
#RepNuus
Kom beleef 'n virtuele realiteit-ervaring in oorspronklike terreine en tonele wat verband hou met die Herero-volksmoord wat in Namibië en Hamburg, Duitsland verfilm is - in kontras met werklike akteurs op die verhoog!
Die werk het ten doel om die geskiedenis van die volksmoord vanuit verskillende perspektiewe aan te pak waar jy jou eie narratiewe pad kan volg.
Hereroland se première het gisteraand by die Nasionale Teater (NTN) plaasgevind, en verdere vertonings vind vanaand om 20:00 en môre om 13:00 en 19:00 plaas.
Kaartjies is beskikbaar by www.webtickets.com.na.
Besoek die NTN-Facebookblad (National Theatre of Namibia) vir meer besonderhede oor wat gehoorlede vir dié spesiale vertoning sal benodig.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie