Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: Kinderboek-illustrasies uitgestal

Yandi Du Plessis
Sluit op Maandgag 18 September aan by die opening van die Book Sprint-uitstalling, georganiseer deur die Duitse ambassade in Namibië en die Goethe-Institut. Hierdie uitstalling sal ’n visuele aanbieding wees van die illustrasies van die vier verskillende kinderboeke wat tydens die Book Sprint Namibia-werkswinkel geskep is.

Moenie hierdie kulturele en kunservaring misloop nie!

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer