Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: Kollig op kortfilms by #NFCFilmWeek

#NFCFilmWeek
Dag vier van die Namibië Filmkommissie (NFC) se rolprentweek gaan vanaand voort met nege kortfilms wat by Hotel Thuringerhof in die hoofstad vertoon word. Die kortprente Stray Flower, The Game, It has to do with Emilia, The Briefcase, Snare, Lauf, Miss Understood, The Job Induction en Normalize Therapy sal vanaf 18:30 op die skerm te sien wees.

Toegang is gratis.

#NFCFilmWeek loop môre tot ’n einde.

Kommentaar

Republikein 2025-01-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 18° | 23° Oshakati: 21° | 24° Ruacana: 21° | 26° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 15° | 25° Omaruru: 18° | 28° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 17° | 21° Rehoboth: 19° | 29° Mariental: 22° | 31° Keetmanshoop: 25° | 36° Aranos: 23° | 33° Lüderitz: 17° | 24° Ariamsvlei: 28° | 39° Oranjemund: 16° | 24° Luanda: 26° | 27° Gaborone: 22° | 31° Lubumbashi: 17° | 22° Mbabane: 18° | 30° Maseru: 19° | 32° Antananarivo: 15° | 30° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 35° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 19° | 24° Durban: 22° | 30° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 24° #REF! #REF!