PAS IN: Kuns verbeeld EU se waardes
#RepNuusbrokkie
Die Europa-uitstalling van digitale kuns open op Donderdag 13 Julie by die Frans-Namibiese Kultuursentrum (FNCC) se galery.
Die uitstalling bestaan uit sestien oorspronklike illustrasies wat deur internasionaal bekroonde Italiaanse kunstenaars geskep is, wat fokus op die grondliggende waardes van die Europese Unie (EU) wat deur die Europese Raad bevorder word.
Dit lewer, deur die taal van kunste, 'n kreatiewe en kontemporêre geskiedenis van Europa en sy beginsels met 'n illustrasie wat aan elkeen van hulle opgedra is, van vryheid tot demokrasie, van die oppergesag van die reg tot die beskerming van die omgewing.
Sluit aan by die opening van die uitstalling om 19:00 - toegang is gratis. Die uitstalling sluit weer op Woensdag, 19 Julie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie