PAS IN: NamRA nooi kreatiewes na skakelgeleentheid

#NamraEvent
Yandi Du Plessis
Die Namibië Inkomste-agentskap (NamRA) bied eerskomende Dinsdag (8 Augustus) ’n inligting- en skakelsessie vir kreatiewe praktisyns aan. Kunstenaars, kurators, vervaardigers, kunspromotors en ander sleutelrolspelers in die kreatiewe bedryf is welkom om die geleentheid by te woon, wat ten doel het om samewerking te bevorder, die uitruiling van idees te fasiliteer en belangrike sake wat verband hou met belasting, doeane- en aksynskwessies aan te roer.

Die skakelgeleentheid word vanaf 14:30 tot 17:00 by die Nasionale Teater (NTN) aangebied.

Rig enige navrae aan [email protected] of 081 146 0699.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!