Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: NFC-rolprentweek skop Maandag af

#NMHrepnews #NFCFilmWeek
Yandi Du Plessis
Die Namibië Filmkommissie (NFC) se rolprentweek skop op Maandag 25 September af.

Die fliek Tjipangandjara, wat vanjaar vrygestel is, sal tydens die openingsaand vertoon word.

Tjipangandjara is geregisseer en geskryf deur Lesley Tjiueza. en gaan oor ’n Otjiherero-digter en -taalkundige. Die rolprent beeld die outentieke Otjoherero-taal en kultuur uit.

Sluit aan vir dag een van die #NFCFilmWeek by die Namcol Yetuyama Centre in Katutura. Die geleentheid begin om 18:30 en toegang is gratis.

Kommentaar

Republikein 2025-01-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 33° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 18° | 23° Oshakati: 21° | 24° Ruacana: 21° | 26° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 15° | 25° Omaruru: 18° | 28° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 21° | 28° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 17° | 21° Rehoboth: 19° | 29° Mariental: 22° | 31° Keetmanshoop: 25° | 36° Aranos: 23° | 33° Lüderitz: 17° | 24° Ariamsvlei: 28° | 39° Oranjemund: 16° | 24° Luanda: 26° | 27° Gaborone: 22° | 31° Lubumbashi: 17° | 22° Mbabane: 18° | 30° Maseru: 19° | 32° Antananarivo: 15° | 30° Lilongwe: 19° | 26° Maputo: 23° | 35° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 19° | 24° Durban: 22° | 30° Johannesburg: 18° | 30° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 24° #REF! #REF!