Nika and Zhandile as cubs. Photo Facebook
Nika and Zhandile as cubs. Photo Facebook

PAS IN: NIKA EN ZHANDILE ‘NA DIE DOOD GESTUUR’

#NMHcheetahconcerns
Kristien Kruger
Die regsverteenwoordiger vir Ingrid Nolte, wat vroeër vandeesweek in ’n hofsaak misluk het om twee jagluiperdwyfies op haar plaas naby Keetmanshoop aan te hou, het vanoggend aan Republikein bevestig dat die ministerie vanplan is om die diere uit Nolte se sorg te verwyder en na ’n nasionale park te hervestig.

“Ons wil beklemtoon dat die uiteindelike resultaat van die uitspraak deur regter Parker die dood van Zhandile en Nika sal wees.”

'n Prokureur van Cronje Inc. het verduidelik dat Nika en Zhandile as wilde diere in nood gered is en dat hulle sedertdien mak geword het.

“Hulle is afhanklik van hul opsigter en eienaar, me Nolte, vir oorlewing. Hulle sal na die dood gestuur word as hulle in die natuur vir hulleself moet sorg.”

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!