PAS IN: Nuwe regters vanoggend ingesweer

Twee regters is vanoggend in die hoërhof in Windhoek ingesweer en verskeie ander regters het die seremonie bygewoon. Beatrix de Jager is aangestel as regter van die hoërhof en George Coleman as waarnemende regter vir die tydperk 1 Julie tot 9 Desember.

De Jager en Coleman is ingesweer deur die regterpresident Petrus Damaseb nadat die Regterlike Dienskommissie (JSC) Vrydag aangekondig het dat hulle aangestel is deur President Nangolo Mbumba.

Die ander regters wat die geleentheid bygewoon het, was regters Hannelie Prinsloo, Herman Oosthuizen, Claudia Claasen, Esi Schimming-Chase en Kobus Miller.

Kommentaar

Republikein 2024-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 37° Rundu: 21° | 32° Eenhana: 21° | 26° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 21° | 31° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 19° | 25° Omaruru: 21° | 32° Windhoek: 18° | 30° Gobabis: 20° | 29° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 20° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 16° | 26° Ariamsvlei: 24° | 40° Oranjemund: 17° | 22° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 25° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 18° | 29° Maseru: 16° | 29° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 36° Windhoek: 18° | 30° Cape Town: 18° | 23° Durban: 21° | 26° Johannesburg: 16° | 18° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 21° | 35° Harare: 20° | 32° #REF! #REF!