Foto argief
Foto argief

PAS IN: Ouers wen saak teen DHPS

Kristien Kruger
Die hoërhof in Windhoek het vanoggend in die guns van ’n egpaar beslis wat ’n dringende aansoek teen die Deutsche Höhere Privatshule (DHPS) gebring het omdat ’n onderwyseres glo hulle 16-jarige kind geboelie het.

Die skool het geweier om die kind na ’n ander klas te skuif waar hy nie meer by die betrokke onderwyseres sou klashê nie. Die ouers, wat albei advokate in Windhoek is, beweer dat die onderwyseres hul kind se emosionele en psigologiese welstand nadelig beïnvloed.

Regter Eileen Rakow het bevind dat die skool nie hulle plig nagekom het om die kind se welstand te verseker nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!