No Image Caption

Pas In: Praat met die hoofstad

#WindhoekPublicMeetings
Augetto Graig
Die Windhoek munisipaliteit het pas die skedule vir ’n reeks komende openbare vergaderinge bekend gemaak. Volgens hoofstad beamptes bied die vergaderinge geleentheid om inwoners van programme en bedrywighede van die munisipaliteit in te lig en insette oor projekte te kry. Die skedule dui geleenthede in September en Oktober wat almal twee uur namiddag begin, met die eerste Saterdag 9 September by die gemeenskapsaal in die Moses Garoab en Tobias Heinyeko kiesafdelings, en terselfdertyd by die oop vlakte op Green Mountain straat, vir die Samora Machel kiesafdeling. Sondag kan Samora Machel inwoners ook by die Havana speelgronde langs Eneas Peter Nanyemba en Uutapi strate bywoon, terwyl Tobias Heinyeko inwoners ook na die vlakte op die hoek van Ongete en Ongava strate kan gaan om ingelig te word.

Kommentaar

Republikein 2025-01-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 30° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 19° | 31° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 18° | 28° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 19° | 28° Gobabis: 20° | 25° Henties Bay: 17° | 21° Swakopmund: 17° | 18° Walvis Bay: 18° | 22° Rehoboth: 20° | 29° Mariental: 20° | 31° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 29° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 16° | 23° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 29° Lubumbashi: 18° | 20° Mbabane: 19° | 30° Maseru: 17° | 19° Antananarivo: 14° | 29° Lilongwe: 19° | 24° Maputo: 26° | 40° Windhoek: 19° | 28° Cape Town: 18° | 22° Durban: 22° | 27° Johannesburg: 18° | 24° Dar es Salaam: 25° | 29° Lusaka: 18° | 24° Harare: 17° | 22° #REF! #REF!