Foto Facebook
Foto Facebook

PAS IN: Toeganklikheid van Grondwet onder die loep

#NamibiaConstitution
Yandi Du Plessis
Die Konrad Adenauer Stiftung (KAS) in Namibië en Angola en die Namibië Wetenskapvereniging sowel as die Mindsinaction STEAM-sentrum nooi almal uit om die toeganklikheid van die Namibiese Grondwet via selfoontoepassing (app), in Braille en verskeie plaaslike tale te bespreek.

Na die bekendstelling van die selfoontoep by die Nasionale Gestremdheidskonferensie in November 2022 word ’n praatjie in Windhoek aangebied om Namibiërs op hoogte te bring van die opgraderings aan die toep - gebaseer op ’n opname wat vanjaar uitgevoer is.

Die geleentheid vind môre (10 Augustus) vanaf 18:00 tot 19:30 by die Namibië Wetenskapvereniging se gebou in Robert Mugaberylaan plaas. Toegang is gratis.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!