PAS IN: Unieke uitstalruimte vir Mvula se kuns

Yandi Du Plessis
Alpheus Mvula se kunsuitstalling getiteld Triple is tans te sien by Bank Windhoek se tak in die Maerua-inkoopsentrum.

Die uitstalling sluit groot en klein beeldhouwerke, skilderye en afdrukke in. Mvula se werk is geïnspireer deur die natuur, die menslike verhouding met die natuurlike wêreld en menslike karakter. Triple sal tot November te sien wees, so maak ’n draai tydens die tak se sake-ure.

Alle werke in die uitstalling is te koop.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!