PAS IN: Wateronderbrekings in die hoofstad
Die Windhoek Munisipaliteit het 'n kennisgewing uitgestuur om inwoners te waarsku oor moontlike onderbrekings in die watertoevoer na Katutura Sentraal, die Noordelike Industriële-gebied, Golgota, Grysblock en Soweto. Dit is as gevolg van 'n beskadigde waterpyplyn in Eneas Peter Nanyemba-straat.
Die munisipaliteit het gesê dat die omvang van die skade nog nie bepaal kan word nie, maar verseker die publiek dat onderhoudspersoneel tans die probleem assesseer voordat herstelwerk begin word.
Die munisipaliteit het gesê dat die omvang van die skade nog nie bepaal kan word nie, maar verseker die publiek dat onderhoudspersoneel tans die probleem assesseer voordat herstelwerk begin word.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie