PAS IN: Werkswinkel fokus op Brasiliaanse rolprentkuns
Is jy ’n aspirant-rolprentmaker, filmstudent, dosent of professionele persoon in die filmbedryf wat ’n Brasiliaanse perspektief in die kuns van rolprentproduksie wil ervaar?
Sluit dan op 11 en 12 November by die Brasiliaanse ambassade aan vir ’n tweedag-werkswinkel met die bekende Brasiliaanse regisseur Tizuka Yamasaki en vervaardiger Emanoel de Freitas. Die werksessies word by die Namibiese Kunstekollege (Cota) in die hoofstad aangebied.
Kontak Romes da Silva by [email protected] of 061 237 368 om te registreer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie