• Tuisblad
  • Afrika
  • #PasIn: Twee meer mense het gesterf aan voedselvergiftiging

#PasIn: Twee meer mense het gesterf aan voedselvergiftiging

#foodpoisoning
Kenya Kambowe
Die totale aantal sterfgevalle as gevolg van voedselvergiftiging in Kayova-dorp in die Kavango Oos-streek het gestyg van 13 tot 15 na aanleiding van die dood van nog twee mense by die Rundu Staats Hospitaal tussen gistermiddag en vroeër vandag. Tans ontvang sewe mense nog behandeling by die hospitaal.

- Kenya Kambowe

#FoodPoisoning #JustIn

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!