• Tuisblad
  • Afrika
  • #PasIn: Voormalige burgemeester van Rehoboth gaan huis toe
Enrico Junius en sy vrou Cecilia. Foto verskaf
Enrico Junius en sy vrou Cecilia. Foto verskaf

#PasIn: Voormalige burgemeester van Rehoboth gaan huis toe

#RehobothMayor
Iréne-Mari van der Walt
Die voormalige burgemeester van Rehoboth, Enrico Junius, is na nege maande se mediese sorg uiteindelik ontslaan.

Junius het in September verlede jaar ernstige brandwonde op 60% van sy liggaam opgedoen en was vir maande in 'n kritieke toestand in 'n Kaapse hospitaal voordat hy na Windhoek verplaas is vir verdere behandeling.

"My dank gaan uit aan my Hemelse Vader. My vrou wat altyd aan my sy was en in my geglo het. Aan my familie vir hul ondersteuning van dag een. Dan aan almal vir drukkies, SMS'e, Whatsapp-boodskappe en julle gebede. Ek het nooit gedink ek sal so ondersteun word nie," het hy vandag op sy sosiale media gedeel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!