Penda Naanda
Penda Naanda

Reparasiedokumente ‘verdwyn’

Onderhandelinge glo nog aan die gang
Die ministerie van internasionale betrekkinge en samewerking verduidelik sommige dokumente kan nie opgespoor word nie en ander moet nog opgestel word.
Jemima Beukes
Dokumente, insluitend notules van vergaderings tussen Namibiese en Duitse tegniese komitees, het glo verdwyn.

Dit het onlangs aan die lig gekom in ’n saak in die hoërhof wat Bernadus Swartbooi, die Landless People’s Movement (LPM) en 11 tradisionele owerhede teen die regering aanhangig gemaak het.

Die hofaansoek poog om die omstrede gesamentlike verklaring tussen Namibië en Duitsland – waarin die Duitse regering ingestem het om Namibië 1,1 miljard euro (N$18,6 miljard) aan projekte oor 30 jaar te betaal vir die versoening en heropbou van geraakte gemeenskappe van die Nama-Herero-volksmoord van 1904 tot 1908 – nietig te verklaar.

Volgens regeringsverteenwoordigers sluit die vermiste dokumente ook ’n opdrag aan die spesiale politieke kabinetskomitee deur die tegniese komitee op 24 Maart 2022 in asook notules van verskeie spesiale kabinetskomiteevergaderings.

Hulle het ook aan die hof gesê die addendum, finansieringsooreenkoms, die konsepraamwerk vir ’n spesialedoelvoertuig en die gesamentlike konsepverklaring met wysigings word nog deur die twee regerings onderhandel.

Penda Naanda, die uitvoerende direkteur van internasionale betrekkinge en samewerking, het in sy beëdigde verklaring gesê dié dokumente wat nie weg is nie, word steeds deur verteenwoordigers van die Namibiese en Duitse regerings opgestel.

Sommige van die dokumente wat met die onderhandelinge verband hou, is ook onderhewig aan prokureur-kliënt-privilegie.

“Sommige dokumente kan nie opgespoor word nie ten spyte van ’n ywerige soektog daarna. Sommige dokumente word nog voorberei,” het Naanda gesê.

Naanda het Swartbooi en die tradisionele leiers daarvan beskuldig dat hulle nie in goeder trou opgetree het deur dokumente te eis wat nog nie deur die twee regerings onderhandel is nie en daardeur glo ook die onderhandeling belemmer.

Swartbooi en die tradisionele leiers het in reaksie by monde van hul regsverteenwoordiger, Patrick Kauta, gesê dit is onmoontlik om te glo dat van die dokumente nog in konsepvorm is of nog onderhandel word.

Hy het ook daarop gewys dat hulle geregtig is op alle dokumente wat aan die besluitnemers voorgelê is en waarop staatgemaak sou word om die besluite te neem.

“Dit is moeilik om te dink dat enigiets op die oomblik nog onderhandel kan word, aangesien die Namibiese en Duitse regerings kennis gegee het van die gesamentlike verklaring.

“Die gesamentlike verklaring kon nie aanvaar word sonder dat die onderhandelinge wat tot die aanvaarding van die gesamentlike verklaring gelei het, afgehandel is nie.”

Die vermiste dokumente sluit in ondertekende, behoorlik gedateerde en goedgekeurde notules van die vergadering tussen die Namibiese en Duitse tegniese komitees by Midgard Lodge vanaf 9 tot 11 Maart 2022.

’n Afskrif van die addendum wat die inlywing van die voorgestelde veranderinge en wysigings deur die prokureur-generaal bewys, is ook nog soek.

Hulle soek ook nog die goedgekeurde notules van beide die raadplegende komiteevergadering van belanghebbendes op 4 tot 6 Oktober 2023, ’n afskrif van die konsepfinansieringsooreenkoms en ’n afskrif van die addendum en finansieringsooreenkoms.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.38 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.25 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1813.42 Down -0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30342.46 Up +0.61% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 583.37/OZ UP +0.94% | Copper US$ 4.31/lb UP +1.46% | Zinc US$ 2 932.80/T UP 0.89% | Brent Crude Oil US$ 74.89/BBP UP +2.59% | Platinum US$ 986.27/OZ UP +1.93% Sport results: LaLiga: Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad | Rayo Vallecano 3 vs 1 Osasuna SerieA: SS Lazio 2 vs 1 Hellas Verona | Parma 2 vs 3 Udinese Weather: Katima Mulilo: 19° | 40° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 37° Oshakati: 17° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 21° | 34° Otjiwarongo: 14° | 33° Omaruru: 13° | 33° Windhoek: 12° | 29° Gobabis: 10° | 29° Henties Bay: 10° | 16° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:02, High tide: 11:41, Low Tide: 18:01, High tide: 00:18 Swakopmund: 11° | 13° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 05:00, High tide: 11:39, Low Tide: 17:59, High tide: 00:16 Walvis Bay: 10° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 05:00, High tide: 11:38, Low Tide: 17:59, High tide: 00:15 Rehoboth: 8° | 27° Mariental: 10° | 25° Keetmanshoop: 8° | 22° Aranos: 8° | 26° Lüderitz: 10° | 34° Ariamsvlei: 8° | 21° Oranjemund: 9° | 27° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 17° | 37° Mbabane: 8° | 10° Maseru: 4° | 11° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 21° | 32° Maputo: 16° | 19° Windhoek: 12° | 29° Cape Town: 12° | 19° Durban: 12° | 17° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 23° | 36° Harare: 19° | 32° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.38 | CNY to NAD 2.47 | USD to NAD 17.43 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.21 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.25 | USD to AOA 926.84 | USD to BWP 13.21 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.47 | USD to ZMW 26.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1813.42 Down -0.03% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14088.04 Up +0.64% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30342.46 Up +0.61% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 583.37/OZ UP +0.94% | Copper US$ 4.31/lb UP +1.46% | Zinc US$ 2 932.80/T UP 0.89% | Brent Crude Oil US$ 74.89/BBP UP +2.59% | Platinum US$ 986.27/OZ UP +1.93%