No Image Caption

UNDP KLOP NAMIBIË OP DIE SKOUER

Die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram (UNDP) het vanuit New York hul lof uitgespreek vir die hoërhof uitspraak wat 'n wet teen sodomie ongrondwetlik verklaar het.

"Hierdie uitspeaak stuur 'n boodskap dat alle Namibiese burgers, ongeag hul seksuele oriëntering or geslagsidentiteit, fundamentele regte en gelykheid onder die wet het," lui 'n verklaring deur die UNDP.

Die UNDP het die Namibiese regering aangespoor om aan te hou om te sorg dat almal vry van diskriminasie en geweld kan leef.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!