No Image Caption

Weer 11 Februarie 2025

Mandy Rittmann
BINNELAND: Sonnig en baie warm in die ||Kharasstreek. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie maar verspreide tot wydverspreide donderbuie in die sentrale noorde.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met buie oor die sentrale kus.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 09:08 H: 15:19 L: 21:18



VOORUITSIGTE



WINDHOEK 18° 33°RUNDU 20° 35°OSHAKATI 20° 35°GOBABIS 20° 38°MARIENTAL 24° 41°KEETMANSHOOP 22° 40°WALVISBAAI 18° 33°LUANDA 24° 31°JOHANNESBURG 14° 23°KAAPSTAD 15° 30°

Kommentaar

Republikein 2025-02-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer