No Image Caption

Whatsapp vir 11 Februarie 2025

Mandy Rittmann
Reo Spa – Ek wil graag vir cllr Hammerslag en Groenewaldt baie dankie sê vir hul initiatief om die Reo Spa weer die trots van Rehoboth te maak. Hoe ver is die warm bad, my familie het altyd uit SA gekom net vir die warm bad. Ai, hoe sien ons uit om met die rumatiek bene in daai warm bad te gaan sit. Hou tog die drank daar uit, anders kry julle weer probleme. Dankie Cllrs, die vorige cllrs kon of wou nie die bul by die horings pak. Hip hip hoera!



Die nuus oor oudpresident Sam Nujoma se afsterwe is Sondag­oggend met hartseer begroet. Hy het definitief positief tot Namibië se ekonomiese en maatskaplike vooruitgang bygedra. Die nasie rou oor hul oudpresident se dood, net soos met Hage se dood.



Kommentaar

Republikein 2025-02-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer