Woord van die week
skrikkelbaba (skrik-kel-ba-ba) s.nw. Baba wat op ’n skrikkeldag gebore is; sin. Sy was die eerste skrikkelbaba wat in ... Klerksdorp gebore is ... Sy vier gewoonlik op 1 Maart haar verjaardag (Beeld, 29 Febr. 2012, E).
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie