G4S-werkers staak
Personeellede van die G4S-sekuriteitsmaatskappy neem tans aan ‘n staking deel as deel van ‘n eis vir beter lone.
Die stakers beweer hulle verdien ‘n basiese maandelikse salaris van N$2 460, sonder mediese fonds of gevaartoelaes.
Hulle het dié griewe glo reeds in Julie vanjaar onder die maatskappy se aandag gebring, maar het tot dusver geen reaksie op hul besware ontvang nie.
[email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie