Meer as 100 dalk op straat
Cheetah Cement gee kennis oor afleggings
Chinese werkers tel nie onder diegene wat moontlike aflegging in die gesig staar ná 'n staking gister by die Cheetah Cement-aanleg begin het nie.
Meer as 100 werkers van die Cheetah Cement-aanleg buite Otjiwarongo het gisteroggend begin staak.Die staking word deur die Mynwerkersunie van Namibië (MUN) gelei, en die groep nee
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie