Staking begin vandag by Cheetah-sementfabriek
Vakbond eis 9%-salarisverhoging
'n Sementaanleg naby Otjiwarongo worstel om operasioneel te bly midde arbeidsonrus, veiligheidskwessies en Covid-19.
Namibië se tweede sementfabriek naby Otjiwarongo sal vandag nog arbeidsonrus moet trotseer nadat die Nasionale Mynwerkersunie (MUN) Vrydag aangekondig het dat sy lede vanaf vanogg
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie