No Image Caption

Staking by TransNamib verby

Verhogings van 3,5% tot 5,5% toegestaan
Augetto Graig
TransNamib het 'n ooreenkoms met die Namibiese Unie vir Vervoer- en Verwante Werkers (Natau) bereik om 'n staking wat vanaf 17 Augustus duur, te beëindig.

TransNamib se woordvoerder, me. Abigail Raubenheimer, het net voor middagete die ooreenkoms bevestig.

Salarisverhogings is as volg toegestaan:

Posvlakke A1 - A3: 5,5%

B1 - B5: 4,5%

C1 - C5: 3,5%

Vervoertoelae sal met N$100 vanaf N$542 tot N$642 per maand verhoog vir werknemers in posvlakke A1 tot C5).

Die vervoeronderneming worstel vir oorlewing, met toenemende eise uit vakbondkringe dat die uitvoerende hoof afgedank moet word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!