Foto Unsplash/Abraham Noah
Foto Unsplash/Abraham Noah

Versprei soos ‘n veldbrand

Volgens ‘n opname deur Indeed.com, een van die wêreld se grootste webwerwe vir vakante posisies, lyk die jongste statistiek oor uitbranding só:

• 52% van werkers voel uitgebrand

• 53% werk langer ure

• 38% sê bestuur dwing hulle om langer ure te werk

• 27% kan nie “afskakel” nie

• 70% het toegang tot werkkommunikasie ná ure

• 53% monitor hul e-pos ná ure

Kommentaar

Republikein 2025-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer