No Image Caption

Karnavalnarre het ontwaak

Die jaarlikse Kuska-karnaval se feesvieringe het op 28 Mei met die Narrenwecker in die hoofstraat van Swakopmund begin. Küska gaan op Vrydag 17 Junie voort met die Prinzenball, en eindig met die sierwaoptog en Kehrhaus op Saterdag 25 Junie. Die gewilde sierwaoptog beweeg deur die dorp, met kreatief versierde sierwaens, dans en musiek wat die strate, veral die hoofstraat, vul terwyl kinders agter lekkers aanhardloop wat van die sierwaens gegooi word. Foto Adam Hartman

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!