No Image Caption

Pas in: NCRST kry nuwe hoof

Augetto Graig
Die voorsitter van die Nasionale Raad vir Navorsing, Wetenskap en Tegnologie (NCRST), prof. Jacob Nyambe, het aangekondig dat prof. Anicia Peters vanaf 1 Maart 2023 as uitvoerende beampte van die kommissie aangestel is. Die kommissie is sedert 2017 sonder ’n hoof. Prof. Peters is ’n rekenaarwetenskaplike wat in menslike rekenaarinteraksie spesialiseer. Sy is die pro-visekanselier vir navorsing, innovasie en ontwikkeling by die Universiteit van Namibië (Unam) en was ook die voorsitter van die Namibië presidensiële taakspan oor die Vierde Nywerheidsrewolusie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!