’n Stukkie hemel op aarde
“Namibiers is lekker mense,” deel die Suid-Afrikaanse sanger Adam Tas op sy Facebookblad saam met kiekies van sy lynnatmaak-ekspedisie in Namibië. Die sanger en gesig van die program Byt & Buskruit, deel die afgelope dae gereeld oomblikke en gedagtes van sy besoek aan die Namibiese kus. Foto Facebook/Adam Tas
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie