Europese filmfees sluit af op ’n plaaslike noot
Amptenare van die Europese Unie (EU) het Woensdagaand die laaste rolprentvertoning van vanjaar se Europese filmfees bygewoon. Sedert dié fees op 18 September afgeskop het, is agt rolprente van oraloor Europa vertoon. Die laaste rolprent van die fees was egter nie ’n Europese rolprent nie, maar die bekroonde Namibiese rolprent “Lukas”.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie