'Gaub' reflekteer op 130 jaar se geskiedenis
Die skrywers Hans Hilpisch en Armin Jagdhuber stel Dinsdagaand hul boek Gaub by die Goethe-instituut in Windhoek bekend.
Dié boek handel oor die geskiedenis van die plaas Gaub so ver terug as 1895 tot die Rynse Sending daar gevestig is. Benewens sy doel as ’n sendingpos, het hierdie plaas ook ten doel gehad om die Damara- en San-mense in die omgewing te beskerm.
Weens verskeie faktore het die plaas, wat eens ekonomies suksesvol was, gesukkel om te oorleef en is in 1996 verkoop. Daar is tans ’n private lodge op die eiendom met ’n bees- en groenteplaas.
– [email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie