Kalender: 13 - 19 Desember
STEEDS AAN DIE GANG
• A very crafty Christmas met kuns en handgemaakte items is nog tot 22 Desember by die Namibia Craft Centre te sien en te koop.
• Die werke van kunsstudente aan die Universiteit van Namibië (Unam) word tot 1 Februarie 2025 by die Nasionale Kunsgalery uitgestal.
VANDAG
• 21:00 – Suid-Afrika se Dodo Nyoka tree op by LukZet op Hentiesbaai. Beperkte kaartjies is by die deur beskikbaar. Vir meer inligting, kontak 081 315 3185.
MôRE
• 12:00 – The Rojo’s Floaty Fiesta vind by die Seiljagklub op Walvisbaai plaas. Kaartjie: N$150 vooraf of N$200 by die hekke. Kinders jonger as 12 N$50. Vir inligting en kaartjies, kontak 081 723 4202.
SONDAG 15 DESEMBER
• 20:00 – Johnny Louw tree op by LukZet op Hentiesbaai. Beperkte kaartjies is by die deur beskikbaar.
DINSDAG 17 DESEMBER
• 21:00 – Dusty Dixon tree op by Lukzet op Hentiesbaai. Beperkte kaartjies by die deur beskikbaar.
WOENSDAG 18 DESEMBER
• 20:00 – Jacob & Taylor tree op by Lukzet op Hentiesbaai, met bykomende optredes op 21 Desember om 19:00 en die 29ste om 20:00. Beperkte kaartjies is by die deur beskikbaar.
• 21:00 – Suid-Afrika se Brendan Peyper tree op by Lukzet op Hentiesbaai. Beperkte kaartjies is by die deur beskikbaar.
DONDERDAG 19 DESEMBER
• 20:00 – Namibië se Lin-Mari tree op by Lukzet op Hentiesbaai. Beperkte kaartjies is by die deur beskikbaar.
• 21:00 – Noa Milan is op die verhoog by Lukzet op Hentiesbaai. Beperkte kaartjies by die deur beskikbaar.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie