Ter illustrasie Foto Pexels/Lisa Fotios
Ter illustrasie Foto Pexels/Lisa Fotios

Kalender

Iréne-Mari van der Walt
Donderdag, 15 Februarie

• 19:00 – ’n Pretaand met Barb Curtis by die Nasionale Botaniese Navorsingsinstituut. Vir meer inligting kontak 081 248 7362 of 081 222 8686.



Saterdag, 17 Februarie

• 19:00 - The Ells bied “My Bloody Valentine” aan by Sweet Side of Thingz in Onafhanklikheidsrylaan. Kaartjies kos N$120 vooraf, en kan via webtickets.com.na bespreek word, en kos N$150 by die deur.



Vrydag, 1 Maart

• 19:00 - Stef Bos tree by die NG Kerk in Eros in Windhoek op, aangebied deur die Windhoek Woordfees. Kaartjies is beskikbaar by Eticket teen N$250 vir volwassenes, N$200 vir pensioenarisse en N$100 vir kinders.

Kommentaar

Republikein 2025-04-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer