Kollig-kalender 11 April 2025
STEEDS AAN DIE GANG
• Art through the eye of an artist – ’n solouitstalling deur Andrew van Wyk kan tot 14 Junie by die Nasionale Kunsgalery besigtig word.
VANDAG
• 19:00 – Jazz Junction vind by die Frans-Namibiese Kultuursentrum plaas met lewendige optredes. Kaartjies kos N$60 vooraf en N$80 by die deur.
MôRE
• 08:00 – Die Botaniese Vereniging bied ’n begeleide staptoer deur Windhoek se botaniese tuine in Orbanstraat tot 10:45 aan. Vir meer inligting, kontak [email protected].
• 11:00 – Die Vereniging van Diplomatieke Eggenote bied die International Day Festival 2025: Food and Culture Bazaar by die Windhoek Internasionale Skool tot 16:00 aan, met meer as 30 ambassades, hoëkommissariate en wêreldorganisasies. Toegang is gratis.
• 19:00 – Die Nasionale Simfonieorkes bied die jaarlikse Baroque-fees by die Hervormde Kerk in Lutherstraat aan, met ’n tweede optrede Sondag. Kaartjies begin vanaf N$140 en is beskikbaar via webtickets.com.na.
DONDERDAG, 17 APRIL
• 21:00 – Heineken bied ’n aand met die Suid-Afrikaanse musikant Felo Le Tee aan by The Loft-nagklub. Kaartjies begin vanaf N$70 en is via webtickets.com.na beskikbaar.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie